August 26 het N$15,3 miljoen aan Enercon geleen

N$2,9 van lening glo terugbetaal
Die fondse was streng geoormerk vir die diens van die verdedigingsministerie se bestellings vir voorraadaankope. Die ooreenkoms het Enercon uitdruklik verbied om die fondse vir enige ander doel te gebruik.
Nikanor Nangolo
Na die afsterwe van wyle president Hage Geingob het operasionele uitdagings by Enercon ontstaan met betrekking tot brandstofvoorsiening, wat August 26 Holding daartoe gelei het om
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer