Amnestie vir buitelandse burgers wéér verleng

27 Februarie is nuwe sperdatum
Die verlenging kom te midde van verhoogde openbare aandag oor migrasiebestuur en hernude klem op ordelike en wettige migrasieprosesse.
Elizabeth Kheibes
Die minister van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit het die amnestie vir buitelandse burgers sonder wettige status in Namibië tot 27 Februarie 2026 verleng, wa
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer