Afrika ver agter met sanitasie, water
Einddatum vir SDG 6-doelwitte naby
Calle Schlettwein sê Afrika ervaar talle uitdagings om sy doelwitte te behaal, wat insluit 'n erge klimaatsveranderingkrisis, 'n skuldkrisis asook politieke onrus.
Afrikalande benodig beleggings van tot US$30 miljard teen 2030 om finansieringstekorte in die vasteland se water-, sanitasie- en higiëne-sektor aan te vul. Die groot agterstand om
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie