‘Tronk toe as jy onwettige immigrante in diens neem’
Wette nie konsekwent toegepas
Ongedokumenteerde immigrante is dikwels kwesbaar vir uitbuiting, terwyl sommige hulle tot misdaad wend en moeilik is om op te spoor sodra hulle oor die grens vlug.
Die minister van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit, Lucia Iipumbu, sê Namibië het dalk nie sekere wette rakende onwettige immigrante konsekwent afgedwing nie
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie