Wêreldverhoog wink vir plaaslike sjef
Verteenwoordig Namibië in VAE
Elizabeth Isai se Duitse pa, Albert Brandhuber, het haar van kindsbeen af die passie vir kosmaak aangeleer.
Namibië word vanjaar die eerste keer by die Global Chefs Challenge verteenwoordig.Dié eer val Elizabeth Isai (22) van die Namibië Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (Nust)
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie