Foto Snowball Studio
Foto Snowball Studio

Vryheid, vrede vir 36 jaar

Francoise Steynberg

Leerlinge van die laerskool van St Paul’s College in Windhoek het gister ’n formasie van die Namibiese vlag op hul sportvelde gevorm om Onafhanklikheidsdag te gedenk. Namibië herdenk môre sy 36ste jaar van onafhanklikheid landswyd om die land se vryheid en vrede te vier. Foto Snowball Studio

Kommentaar

Republikein 2026-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer