Tuinier van Lüderitz in Netflix-reeks
Bekendes op avontuurreis deur Namibië
Lede van die reeks The Tagalongs het teruggeploeg in gemeenskapsprojekte.
Hosea Iyambo (33), ’n tuinier in die woestyndorpie Lüderitz, is deel van ’n nuwe avontuurreeks wat op onder meer Netflix, hulu, HBOmax , Amazon en Discovery uitgesaai sal word
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie