FOTO ADAM HARTMAN
FOTO ADAM HARTMAN

Stywe lyne!

Henriette Lamprecht
Met Windhoek se strate wat al hoe stiller word en die teerpad see se kant toe al hoe besiger, is die kans goed dat die binnelanders eerste sy of haar visstok ingelaai het om die blinklywe te gaan soek. Adam Hartman van Network Media Hub (NMH) se kantoor op Swakopmund het dié op die rotse gekiek waar hul wag vir die groot byt vir vanaand se varsgebakte vis en skyfies.

Kommentaar

Republikein 2025-12-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer