• Tuisblad
  • Mense
  • Sesde Anton Lubowski-gedenklesing in Windhoek aangebied

Sesde Anton Lubowski-gedenklesing in Windhoek aangebied

'Simboliese tragedie van bevrydingstryd'
Onder die tema "Van blootstelling tot aksie: Versterking van stelsels in die stryd teen korrupsie" bring die 2025-lesing vooraanstaande leiers uit regering, deursigtigheid en sosiale geregtigheid byeen om gesprekke te voer, insigte te deel en aksie aan te moedig.
Francoise Steynberg
Die Universiteit van Namibië (Unam), in samewerking met die Universiteit Stellenbosch (US), bied op Woensdag 10 September 2025 die sesde jaarlikse Anton Lubowski-gedenklesing in W
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer