Sarah de Jager – veel meer as die visserslegende
Uitmuntende boervrou, uitstekende brugspeler ...
Op 80 kon sy nog eiehandig 'n 15 kg kabeljou uittrek.
Die bekende Sarah de Jager (1928–2011) na wie die vissersbestemming Sarah se Gat by Hentiesbaai vernoem is en oor wie Carike Keuzenkamp ’n bekende Afrikaanse liedjie gesing het
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie