Regverdig, toegewyd en lojaal
Landdros Rina Horn tree af
Haar bydrae tot die groei en omvorming van die Namibiese regbank is van onskatbare waarde en haar aftrede laat 'n groot leemte.
Die eerste vroue-assistentlanddros in Namibië, me. Rina Horn, het onlangs afgetree.Sy het in 1975 aan die Hoërskool Wennie du Plessis op Gobabis gematrikuleer en het drie jaar la
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie