Raar maar waar: Omajova in Junie

Kamanjab-boer ontdek 45 sampioene
Reëntyd en somer is mos sinoniem met die lekkerny omajova? Verkeerd! Dit kan ook in Junie groei, het 'n boer in Kamanjab ontdek.
Elvira Hattingh
Frank van Zyl, ’n boer in die Kamanjab-omgewing kon nie sy oë glo toe hy Woensdag op 45 sampioene (omajova) op ’n miershoop afkom nie. Dit volg nadat dit die vorige dag erg in
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer