Ouma Maria se hande staan vir niks verkeerd
‘Werk want die nag kom nader’
Ouma Maria Maasdorp van Duineveld het 104 babas en twee van haar eie kinders self gevang.
“Ek het op my eie geboorte aan twee van my seuns in die huis by die veepos gegee. Dit was net ek en my drie oudste kinders by die huis. My man het gaan werk. Ek het gevoel die py
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie