Ouma Elizabeth vier ’n allemintige 103

Sy hou haarself besig met naaldwerk
Behalwe vir die gehoor wat ietwat verswak het, makeer ouma Elizabeth Bock niks nie.
Tanja Bause
Vandag vier ouma Elizabeth Bock van Groot Aub haar 103de verjaarsdag. Sy is op 2 Februarie 1921 op dié dorp gebore.Haar jongste dogter, Hanna Bock, sê Ouma het tot graad 4 op die
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer