Omraam jou herinneringe op Walvisbaai
Walvisbaai spog nou met sy eie pienk fotoraam by die Walvisbaai-strandmeer, met trots geborg deur Laerskool Walvisbaai. Gaan maak ’n draai, neem ’n kiekie en koester die mooi vakansieherinneringe! Foto Leandrea Mouers


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie