Nege maande te voet na Hentiesbaai
Sweedse vrou stap 6 000 km deur Afrika
Haar rug en voete is 'af', maar Emma plaas moedig een voet voor die ander om haar staptog binne twee of drie weke op Hentiesbaai te voltooi.
’n Ses-en-dertigjarige vrou van Swede, Emma Vånemo, wat tans in Namibië vir liefdadigheid stap, het gister laat weet sy en haar ma het veilig by die Waterberg aangekom. Hulle h
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie