Namibiërs al hoe armer
Byna 80% ten minste een keer sonder inkomste
Bejaardes, landelike inwoners en dié met min of geen formele onderrig word die meeste geraak.
Meer as die helfte van Namibiërs moes die afgelope jaar herhaaldelik sonder basiese lewensnoodsaaklikhede klaarkom. Die land ervaar tans die hoogste vlak en persentasie van inwone
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie