Namibiër maak golwe op St. Helena

Geskiedenis van slawerny bind Namibië, eiland
Annina van Neel was deel van die ontdekkings wat stories van slawerny laat ontvou het en wat gelei het tot die stryd van geregtigheid en respek vir die afgestorwe slawe.
Jeanette Diergaardt
In 2012 het die Namibiër Annina van Neel die wye oseaan aangevat en na die eiland St. Helena as ‘n omgewingsoffisier vir Basil Read, ‘n Suid-Afrikaanse konstruksiemaatskappy,
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer