Nakayale was die naaste aan Chrisna se hart

Toekomstige leiers, denkers, onderwysers, dokters
Die kinders wat na Nakayale gekom het – die meeste van hulle weeskinders – het grootgeword in van Namibië se mees gemarginaliseerde gemeenskappe.
Elmarie van Rensburg
Om ’n kind se lewe en die verloop van sy toekoms te verander, verg meer as net ’n klaskamer en ’n goeie onderwyser.Chrisna Greeff het dit geweet. Sy het geglo dat ’n kind w
...

Kommentaar

Republikein 2026-11-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer