’n Ystervrou met moed
Namibiër pak wedlope met durf aan
Marietjie du Plessis was onlangs die tweede vroue-atleet oor die wenstreep in die 120 km Salomon Cappadocia Ultra-Trail-veldhardloopbyeenkoms in Turkye.
“Dit was my eerste 120 kilometer en eerste internasionale wedloop en ek wou net hardloop. Yekta – wat ek sowat 30 kilometer na die wegspring ontmoet en saam met wie ek gehardlo
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie