’n Reis van oorlewing
‘Genesing gebeur nie oornag nie’
Die skrywer Christelle Potgieter se loopbaanpad – van die toerismebedryf tot ’n eksotiese danser – het haar op maniere gevorm wat sy eers later ten volle sou verstaan.
Christelle Potgieter se debuutmemoir, Dosed and Exposed: A Journey of Survival, is nie maklike leesstof nie – en dit probeer ook nie wees nie.Dis ’n eerlike, soms ontstellende,
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie