‘’n Groot boom het geval’
DTA-stigterslid oorlede
'n Stigterslid van die DTA-party en die Hentiesbaai Lions Klub se roudiens word Sondag gehou.
“Hy was maar ’n goeie ou, ’n groot boom het geval.” So het Gert Grobler van die Hentiesbaai Lions Klub gister oor Bertie Botha (83) gesê wat onlangs oorlede is. Hy laat sy
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie