Minister verwerp aanstelling van Stad Windhoek se nuwe hoof
Die minister van landelike en stedelike ontwikkeling, mnr. Erastus Uutoni, het die Windhoekse munisipaliteit se besluit verwerp om mnr. Conrad Lutombi as uitvoerende hoof aan te stel. Volgens Uutoni moet die munisipaliteit hom eers inlig oor hoe beweringe van korrupsie in die werwingsproses aangespreek en watter uitsluitsel bereik is.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie