Me. Talana Joubert met ‘n foto van haar op die voorblad van Die Burger van 27 Mei 1972 ná die kaping van die Boeing 702. Foto Lana Joubert
Me. Talana Joubert met ‘n foto van haar op die voorblad van Die Burger van 27 Mei 1972 ná die kaping van die Boeing 702. Foto Lana Joubert

Lugwaardin onthou 50 jaar ná vliegtuigkaping

Tanja Bause
“Ek is baie dankbaar die Here het my gespaar dat ek nou 50 jaar later nog die verhaal kan vertel.”

Dít volgens me. Talana Joubert, ’n voormalige lugwaardin, wat presies 50 jaar gelede op die vlug SAL727 was wat deur twee mans gekaap is.

Volgens Joubert was dit nie haar beurt om op die vlug tussen Johannesburg en die destydse Salisbury (Harare) in Zimbabwe te werk nie.

“Ek is egter ingeroep en was die oggend van 24 Mei op die vlug. Min wetend wat voorlê.”

Die PLO het destyds talle vliegtuie wêreldwyd gekaap en die Suid-Afrikaanse lugdiens se lugwaardinne is spesiaal opgelei om waaksaam te wees.

Twee Libanese mans wat vir die bemanning agterdogtig voorgekom het, het in Salisbury aan boord geklim.

“Die mans het op die 9C- en 9A-sitplek wat oorkant die kombuis was, gesit. Hulle het twee silwer koffers waarin kameratoerusting gebêre word by hulle gehad en aan dit vasgeklou.”

Die vliegtuig was op pad terug na Johannesburg en het oor Hartebeespoortdam vir die landing begin daal toe een van die mans die kombuis binnestorm en die gordyne agter hom toetrek.

“Drie van ons het in die kombuis gesit en middagete eet toe die man daar instorm en sê hulle het genoeg dinamiet aan boord om die vliegtuig op te blaas. Ons het so geskrik dat ons ons kos uitgespoeg het.”

“Toe ek by die kajuit aankom, was Thea (Van Rensburg) reeds by kaptein Blake Flemmington. Dit was ’n prentjie wat ek nooit sal vergeet nie.”

Die kapers het intussen al die bemanningslede bymekaargemaak en aangedring om die kaptein te sien. Die passasiers het toe ook al besef iets is nie pluis nie.

Dit was die begin van die skoolvakansie dus was die vlug propvol kinders wat op pad huis toe was, insluitend ’n ses maande oue baba.

“In die kajuit het ’n stryery ontstaan. Die kapers wou Seychelle toe vlieg en die kaptein het volgehou die Boeing 727 was nie vir dié roete ontwerp nie. Ons moes intussen al die passasiers na die agterkant van die vliegtuig neem en hul paspoorte bymekaarmaak.

“Dis toe ons besef hulle was op soek na iemand. Ons het later gehoor hulle het vir Mary Oppenheimer, die dogter van Harry Oppenheimer, gesoek. Hy het glo geld aan Faud Kamil, een van die kapers, geskuld.”

Die kaptein en die kapers kon op die ou einde ’n ooreenkoms bereik. Hulle het ooreengekom dat Kamil en die ander kaper na die Seychelle gevlieg sal word as die passasiers en bemanning vrygelaat word.

“Dit was ’n paar uur se onderhandelinge waartydens die passasiers histeries was en die baba aanhoudend gehuil het. Ons kon niks vir hulle doen nie.

“Ons kon nie eens vir hulle iets gee om te drink nie. Die vreeslikste gedagtes en emosies het deur my kop gegaan.”

Die kapers het op die verkeerde vlug geklim en toe hulle agterkom dat die eindbestemming Johannesburg was, het hulle ná ure se onderhandelinge die kaptein beveel om terug na Salisbury te vlieg.

“Hulle wou op die vlug 747 klim wat op pad Londen toe was. Met ons landing in Salisbury het ons aan die einde van die landingsbaan geparkeer en niemand kon naby die vliegtuig kom nie. Almal het die vliegtuig verlaat behalwe die kajuitbemanning en die hoofkelner. Ons het net daar gestaan en gekyk hoe die vliegtuig met brandstof hervul word.

“Die vliegtuig het onmiddellik opgestyg en ons het nie geweet waarheen nie. Dit was ’n onbeskryflike gevoel met baie trane.”

Die vliegtuig het in Malawi geland.

“Drie weke later het die Malawiese weermag die vliegtuig vol gate geskiet om ’n einde aan die kaping te maak. Almal was veilig. Die bemanning en passasiers wat in Salisbury van die vliegtuig afgeklim het, het begin kuier.

“Ons is 02:00 met ’n Boeing 707 en ’n vol kroeg aan boord opgelaai en terug Suid-Afrika toe geneem. Die kajuitbemanning is elke jaar op 24 Mei vir die volgende tien jaar na Windhoek gevlieg om die kaping te herdenk.”

“Ek is baie dankbaar die Here het my gespaar dat ek nou 50 jaar later nog die verhaal kan vertel,” het Joubert gesê.

Sy het 20 jaar gelede die Fishy Corner-restaurant op Hentiesbaai begin wat nou deur haar dogter Lana bestuur word.

Kommentaar

Republikein 2024-05-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal LaLiga: Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 12° | 30° Rundu: 11° | 29° Eenhana: 14° | 31° Oshakati: 14° | 30° Ruacana: 14° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 11° | 26° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 19° | 34° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SE, Low tide: 03:18, High tide: 09:17, Low Tide: 15:19, High tide: 22:12 Swakopmund: 19° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:15, Low Tide: 15:17, High tide: 22:10 Walvis Bay: 23° | 35° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:14, Low Tide: 15:17, High tide: 22:09 Rehoboth: 13° | 26° Mariental: 16° | 28° Keetmanshoop: 19° | 28° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 36° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 16° | 29° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 15° | 28° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 25° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 17° | 28° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 25° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 25° Currency: GBP to NAD 23.17 | EUR to NAD 19.91 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.39 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.94 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.56 | USD to EGP 46.79 | USD to KES 129.98 | USD to NGN 1498 | USD to ZAR 18.39 | USD to ZMW 25.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13501.46 Down -0.29% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25339.77 Down -0.16% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 369.12/OZ UP +0.56% | Copper US$ 5.01/lb UP +2.81% | Zinc US$ 3 032.80/T UP 1.39% | Brent Crude Oil US$ 82.97/BBP DOWN -0.0024 | Platinum US$ 1 045.86/OZ UP +0.20% Sport results: Premier League: Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal LaLiga: Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 12° | 30° Rundu: 11° | 29° Eenhana: 14° | 31° Oshakati: 14° | 30° Ruacana: 14° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 11° | 26° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 19° | 34° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SE, Low tide: 03:18, High tide: 09:17, Low Tide: 15:19, High tide: 22:12 Swakopmund: 19° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:15, Low Tide: 15:17, High tide: 22:10 Walvis Bay: 23° | 35° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:14, Low Tide: 15:17, High tide: 22:09 Rehoboth: 13° | 26° Mariental: 16° | 28° Keetmanshoop: 19° | 28° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 36° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 16° | 29° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 15° | 28° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 25° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 17° | 28° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 25° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.17 | EUR to NAD 19.91 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.39 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.94 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.56 | USD to EGP 46.79 | USD to KES 129.98 | USD to NGN 1498 | USD to ZAR 18.39 | USD to ZMW 25.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13501.46 Down -0.29% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25339.77 Down -0.16% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 369.12/OZ UP +0.56% | Copper US$ 5.01/lb UP +2.81% | Zinc US$ 3 032.80/T UP 1.39% | Brent Crude Oil US$ 82.97/BBP DOWN -0.0024 | Platinum US$ 1 045.86/OZ UP +0.20%