Leeu van kant gemaak wat Kebbel se lewe eis

NEC maan teen gevare van kampeer in Noordweste
Ná die tragiese voorval waarin 'n bekende sakeman en natuurliefhebber gesterf het, het nóg kampeerders glo vroeg gisteroggend aanvalle deur leeus in dieselfde omgewing aangemeld.
Francoise Steynberg
Vriende van die bekende sakeman en natuurliefhebber, Bernd Kebbel (59), wat ruim vir leeunavorsing geskenk het, sê dit is ironies en tragies dat ’n woestynaangepaste leeu waaroo
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer