Kreatiewe ekonomie op die voorgrond

Mode, musiek en poësie op die program
Die organiseerders verwag meer as 18 000 besoekers tydens die driedaagse CST Ekspo, wat kreatiwiteit, kultuur en handel byeen sal bring.
Francoise Steynberg
Die Kreatief, Sport- en Toerisme (CST) Ekspo vir 2026 beoog om die omvang van Namibië se kreatiewe talent ten toon te stel wanneer dit van 2 tot 4 September in die Hage Geingob-st
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer