Koningin van brandrissies wil plaaslike mark verower
Chilli Queen ’n trots Namibiese produk
Tans het Frieda Vatileni sewe verskillende souse op die mark en sy is besig om met nog geure te eksperimenteer.
“Ek het my eerste brandrissie op negejarige ouderdom geëet en onmiddellik verlief geraak op die smaak, die pittigheid, die hitte, die geur en die gevoel wat dit my gegee het,”
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie