Jong sjefs raap goud in Indië op
Wen twee kategorieë uit vier
Ondanks talle uitdagings wat Lize van der Merwe en Chandru Basson by 'n internasionale kompetisie moes oorkom, het dit hulle nie van stryk gebring nie.
“Twee van my studente wat na die Guru Nanak Institute of Hotel Management se wêreldkoskompetisie genooi is, het met goue medaljes teruggekom. Die kompetisie het vier kategorieë
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie