IShowSpeed spoed deur Windhoek
IShowSpeed ofte wel Darren Jason Watkins Jnr of sommer net Speed, 'n Amerikaanse YouTuber en regstreekse stromer wat beskou word as een van die gewildste internet-persoonlikhede in die wêreld, het op die laaste dag van sy Afrika-toer vir 'n wyle ook 'n Namibiese draai gemaak. IShowSpeed het onder meer die Katutura-enkelkwartiere besoek en is orals deur geesdriftige aanhangers begroet. Foto Annemarie du Toit


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie