Huldeblyktoer vereer wyle Johnny Davids

Sy stem leef voort
Sy vrou Liezel het vertel dat die idee vir die toer ontstaan het ná Johnny se afsterwe, toe familie en vriende in Suid-Afrika byeengekom het om mekaar deur die moeilike tyd te ondersteun.
Leandrea Mouers
Die nalatenskap van die geliefde Namibiese en Suid-Afrikaanse musikant, skrywer en sportaanbieder, wyle Johnny Davids sal voortleef deur die Johnny Davids Tribute Show, wat vandees
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer