Handgemaak met liefde
Oudonderwyseres skep kreatiewe kleuterklere
Santie Kruger het ná 37 jaar in die onderwys afgetree en die gogga om kinderklere te ontwerp en te maak het haar behoorlik gebyt.
“Ons was vier dogters en my ma het baie van ons klere self gemaak. Dit was vir my heerlik om haar dop te hou. Hoe sy met die naaldwerkmasjien te werke gaan en hoe sy die klere ma
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie