Groot seder val op Otjiwarongo
Huldeblyke stroom in vir Johan Laubscher
Edugate Akademie en Die Vootrekker-beweging rou saam met familie en vriende oor die dood van 'n geliefde gemeenskapsleier.
’n Groot boom in onderwys- en kultuurkringe het verlede week op Otjiwarongo geval.Mnr. Johan Laubscher (57), skoolhoof van Edugate Akademie en onderhoofleier van Die Voortrekkers
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie