Gobabeb bring hulde aan Britse navorsers

Passievolle ontdekkingsreisigers
Die personeel sal hul warmte, eienaardige sin vir humor, nuuskierigheid, vrygewigheid in die deel van kennis en aansteeklike opgewondenheid wat met ontdekkings gepaard gegaan het, onthou.
Francoise Steynberg
Die Gobabeb-navorsingsentrum het ’n roerende huldeblyk aan die twee Britse slagoffers van verlede week se tragiese vliegtuigongeluk, prof. Alan Wilson (62) en Neil Oakman (63), g
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer