#GEINGOB: 'Ons hartseerste oomblik'

Henriette Lamprecht
Die uitvoerende hoof van die Kankervereniging van Namibië (Can), Rolf Hansen, sê die dood van president Hage Geingob aan kanker op Wêreldkankerdag is "die hartseerste oomblik" vir die vereniging.

"Ons harte gaan uit na ons geliefde presidentsvrou, Monica Geingos, die president se kantoor, die mense van ons land en sy familie," het Hansen gesê.

Kommentaar

Republikein 2025-07-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer