Fürniss-broers loop oor van talent
Nikolai en Emil maak golwe in mode- en musiekbedryf
Een is 'n gesogte model wat in die internasionale modehoofstad Milaan woon en gereeld op loopplanke en in tydskrifte pryk, die ander 'n musikant en komponis wat sy eie, unieke wysies skep eerder as om giere te volg. Die Fürniss-broers het hope talent, maar bly plat op die aarde en stewig in ma Melanie se hart.
*‘My kaalvoetkind met die sonskynhart’*Sy eerste buiging as model was in 2015 in ’n advertensie vir Element-water vir ’n Suid-Afrikaanse maatskappy. Vandag woon die oud-Nam
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie