Engel van Gobabis
Me. Johanna Nakale het in 2016 die Val en Staanop Kindergarten op Gobabis begin. Sy het die nood veral onder die San-gemeenskap gesien en vir die kinders gratis vetkoeke gegee voordat sy die kindergarten oopgemaak het. Nou gee sy elke dag vir sowat 70 kinders kos. Sy het ook San-vroue geleer om naaldwerk te doen sodat hulle ’n inkomste kan verdien. Lees meet op bl. 3. Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie