Elke dis met liefde gemaak
Ravioli met natuurlike bestanddele
Trudie Frindt van Truda's Pasta staan elke oggend met 'n lied in haar hart op.
“My man het nie rys, vleis en aartappels geëet nie. Hy het ook nie regtig van braaivleis en biltong gehou nie. Pasta was sy ding. Hy was mal oor pasta en vroeg in ons huwelik he
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie