Die bom: Ons onthou
Oorlewendes, getuies deel hul ervarings
Op 2 Augustus 1986 stap 'n man die Atlantic Meat Market-slaghuis in Sewende-straat op Walvisbaai binne met 'n sak. Hy los dit agter en stap uit. 'n Ontploffing ruk deur die slaghuis en vyf mense sterf en verskeie word beseer.
Sy besoek of ry daagliks verby die destydse Atlantic Meat Market, vandag bekend as Charlie’s Meat Market, op Walvisbaai. Deur die jare het die bekroonde joernalis en skrywer Taat
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie