No Image Caption

Caitlin dra die kroon!

Gerine Hoff
Namibië se Caitlin Bosman is as die wenner van die tienerkategorie van die Mej. Global-skoonheidskompetisie gekroon wat oor die naweek in Lima, Peru, plaasgevind het. Caitlin, wat die naaswenner in die Mej. Tiener Namibië-kompetisie was, het haar land met trots, grasie, dryfkrag en energie verteenwoordig. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2025-11-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer