Amanda se pot prut, haar hart ook
’n Geheim in elke resep, ’n glimlag vir elke besoeker
In Okahandja is daar ’n huis waar die swart pot op ’n Saterdag nie net kos gaarmaak nie, maar mense bymekaarbring. Vol geur, stories en ’n goeie skeut lag is Amanda Meyer se kombuis ’n plek waar niemand sommer met ’n leë maag – of ’n ernstige gesig – wegstap nie.
As jy deur Okahandja reis, is die kanse goed dat die heerlike geur van iets wat stadig in ’n swart pot oor ’n oop vuur prut, jou reguit na Amanda Meyer se huis sal lei.Op 56 is
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie