Almal kan leer kook
Roelien het haar droom gevolg
Roelien Esterhuizen sê daar is geen verskil tussen 'n kind met leerprobleme of spesiale behoefte en 'n kind daarsonder nie; almal doen en leer presies dieselfde in die kombuis.
“Wanneer ek aan kosmaak dink, dink ek terug aan my kinderjare; eers in my ouma en later in my ma se kombuis. Ek onthou toe ek baie klein was en op ’n stoel gestaan het sodat ek
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie