’n Boekstawing van mymeringe

Melankoliese verhoudingsroman
Hy skryf omdat dit vir hom lekker is en omdat hy "relatief goed is daarmee". Dit laat hom beter voel as hy besig is om iets te skep, sy lewe meer sinvol te laat voel en hom te help om vrede te maak met die dinge wat hom pla.
Henriette Lamprecht
Om te skryf help hom om weer daardie gevoel te kry wat hy as kind gehad het toe hulle in die veld gaan piekniek hou het, het die skrywer Zirk van den Berg eens sy passie verwoord.
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer