WhatsApps vir 8 Junie 2023
Dankie mev. Serina. Sal ons sien wat u doen, u opreg en eerlik. Jy kry min wat in hul werk so is.
Kan die ministerie wat verantwoordelik is vir die vraag asseblief antwoord. Wat het geword van die N$100 wat die senior burgers moes kry? Dis al Juniemaand.
Kan NamPower antwoord. Die vreeslike kragrekenings nou aan die orde van dag vir sekere dorpe. Waar kom die bedrae vandaan en wat het van die geld geword by munisipaliteite waar inwoners gereeld betaal het?
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie