WhatsApps vir 1 Junie 2023
Bridge Park Okahandja, kan iemand kyk na wat hier aangaan? Dit is ’n health risk om hier te bly. Miljoene vlieë en word niks aangedoen nie, antwoord is: “Is Afrika en moet dit aanvaar”. Dis nou huurders. Hallo! Sogenaamde manager doen niks nie. Asseblief, doen iets.
Heritage Council, wat ’n klug. Twyfelfontein, Petrified forest, Lake Otjikoto, Hoba Meteorite en nog baie meer. Sogenaamde guides het geen idee wat daar aangaan nie. Arrogant en mislik met toeriste. Dan nog entrance van N$250 per persoon vir 20 minute? Etosha Nasional Park is N$150 per persoon vir heeldag. Ons is besig om toerismemark weer op te bou. Hallo, word wakker! Vandag “hulle” werk, maar met sulke pryse “hulle” môre geen werk nie. En dan is dit wie se skuld? Weier om enige Heritage site te besoek in toekoms. Hulle moet maar sien waar hulle pap vandaan kom. If you want another “Fishrot”, this time in tourism, please continue. Minister of tourism are you still in your post.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie