WhatsApps vir 1 Julie 2026
Ek het ’n vakansiewoning in Hentiesbaai. Ek is moedeloos, ek het nou deurgeloop met drie inbrake. Hentiesbaai het ’n groot probleem, daar was gisteraand blykbaar drie inbrake. My sekuriteit is by ’n bekende maatskappy in Namibië. Ek is weer besteel! Help asb! – Jaco Pretorius
Wanneer gaan die Hardapstreek ’n nuwe CRO kry? Die streek het tans net ’n waarnemende CRO sedert Hon. Yvonne Boois in 2016 haar vyfjaartermyn voltooi het, want soos u ook weet van die Councillor wat tender het en pay nog councillor pay, en nog van die tender ook. Is dit nie korrupsie nie? Kyk ons region vrot van korrupsie. Ons het gestem dat daar verandering in die streek moet kom, nou speel julle ook saam. Baie dankie van Hardap Region.
* Beste lesers, keuring vir die publikasie van WhatsApp, briewe en alle ander lesersbydraes berus by Republikein. Klagtes oor die diens van private besighede word eers aan die onderneming vir reaksie voorgelê. Die menings van ons lesers en rubriekskrywers verteenwoordig nie noodwendig die standpunt van Republikein nie. Republikein is ’n lid van die Redakteursforum van Namibië (EFN) en onderskryf die etiese kode vir die Namibiese media soos toegepas deur die media-ombudsman.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie