Whatsapp vir 5 Februarie 2024
Me. Serina Saal doen haar werk streng en opreg en sy doen dit op tyd. Me. Jodine doen ook haar werk streng en opreg. Rehoboth mense soos die nodig (sic).
Onderwysers moet ma en onderwyser by die skool speel. Onderwysers kry baie woorde, jy moet stationary koop as daar stationary in jou klas kort en onderwysers koop ook teaching aids. Ons as ouers moet ook ons deel doen, en dan is die klasse oorvol en die onderwysers moet klasse ook skoonmaak.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie