Whatsapp vir 30 Mei 2024
The area surrounding Lolopark in Olympia, already known for its lack of sanitary amenities is now also utilized as a dumping ground for hazardous waste. Used fluorescent tubes from nearby office buildings while tenants of residential properties in the area are paying upwards of N$400 per month for "waste management". – Mr. Duraan
Die berig in Republikein van 28 Mei 2024: “Zimbabwe approves Starlink” verwys. Nou wonder ek wat verhinder Namibië om ook Starlink te wettig? En of die reguleerders weet wat die voordele is? Veral in ’n land soos Namibië wat wyd en syd en baie ver uithoeke het wat smag na goeie verbinding, veral as die Starlink-wurmpie van satelliete aand na aand oor Namibië se hemelruim verbyskuif. . . Ek wonder maar net.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie