whatsapp
whatsapp

Whatsapp vir 30 Augustus 2024

Mandy Rittmann
CoW, gaan jul met die droogte julle meterlesers gereeld stuur, as die waterpryse opgaan? Jul lees vir vier maande nie. Dan is ons lesings te hoog en moet boetes betaal. Doen asseblief julle werk en lees elke maand, want ons moet elke maand betaal, maar julle speel speletjies met ons!

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer