Whatsapp vir 3 April 2025

Mandy Rittmann
Ons SME’s wil asseblief ’n beroep doen op Bank of Namibia om bietjie te kyk na die paaiement van die recovery loan wat die banke die SME’s se paaiement so hoog maak. En hulle blok ons rekening, dat ons sommige tyd nie operasionale kapitaal het, om ons werk voort te sit nie. Dit is hoekom SME’s so swaar kry. Tenders word aan die privaat besighede gegee, want hulle het mos die geld om bribes te betaal. Die SME’s kry swaar en die government kyk ook nie rêrig na hulle toe nie.



Net ‘n vraag, asb. Is dit luiperd-, leeu- of hiëna spore? Naby Duin 7 afgeneem. – Mogamat Salie Saban



* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Network Media Hub (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-08-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer