Photo Caption
Photo Caption

Whatsapp vir 29 September 2026

-

Weet julle dat ’n sekere bank weier om bankbevestigingsbriewe te gee vir ’n persoon om ’n salaris te verdien, weens hy te min geld het. Hulle sal eerder dat die persoon nie ’n inkomste kry nie, as om sy rekening te bevestig.


* Beste lesers, keuring vir die ­publikasie van WhatsApp, briewe en alle ander lesers­bydraes berus by Republikein. Klagtes oor die diens van ­private besighede word eers aan die onder­neming vir reaksie voorgelê. Die menings van ons lesers en rubriekskrywers verteenwoordig nie noodwendig die standpunt van Republikein nie. Republikein is ’n lid van die Redakteursforum van Namibië (EFN) en onderskryf die etiese kode vir die Namibiese media soos toegepas deur die media-ombudsman.



Kommentaar

Republikein 2026-11-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer